Dis vakansietyd!!!

 

Vrees jy die woorde “Ma, ek is verveeld!”

 

Ek het ‘n oplossing vir jou…

 

“Craft Workshops”

 

Ek gaan vanaf 3 – 7 Julie daagliks craft klasse aanbied, jy kan kies tussen 2 tydgleuwe 09h00-12h00 of 14h00-17h00.

 

Elke 3 ure klas kos R100, dit sluit die voltooide projek asook ‘n “snack” in.

 

Elke dag doen ons ‘n nuwe projek, maar jou kind gaan nie weet wat die projek is voordat ek dit net voor elke klas “reveal” nie! Dis amper soos om te wag om ‘n geskenk oop te maak.

Daar gaan dus elke keer ‘n afwagting wees om te sien watter “craft” hulle gaan doen.

 

Jou kind sal verskillende vaardighede aanleer. Daar sal somtyds ook "kits" beskikbaar wees om aan te koop wat jou kind by die huis kan gaan doen met die vaardighede wat hy/sy daardie betrokke dag geleer het (Die "kit" sal verskil van die projek wat tydens die klas gedoen is.)

 

Slegs 10 kinders per klas.                                                 

Ons sTudio